Johannes 18:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Judas het op daardie oomblik die afdeling soldate en die wagte van die priesterhoofde en Fariseërs begelei en by die Olyftuin aangekom met lanterns, fakkels en wapens.

Johannes 18

Johannes 18:1-4