Johannes 18:29 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Pilatus het buitentoe na hulle gestap en gevra: “Watter beskuldiging bring julle teen hierdie man in?”

Johannes 18

Johannes 18:27-34