Johannes 18:25 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Simon Petrus was nog besig om hom te staan en warm maak toe iemand vir hom sê:“Is jy nie tog ook een van sy dissipels nie?”Hy het dit heftig ontken en gesê: “Nee, ek is nie!”

Johannes 18

Johannes 18:17-26