Johannes 18:20 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jesus het hom geantwoord: “Ek het tot nou toe openlik met die mense gepraat. Ek het altyd in die sinagoge en in die tempel onderrig gegee, waar al die Jode saamgekom het, en Ek het niks in die geheim gesê nie.

Johannes 18

Johannes 18:12-25