Johannes 17:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Ek het u Naam bekendgemaak aan die mense wat U My uit die wêreld gegee het. Hulle was U s’n en U het hulle aan My toevertrou en hulle het u boodskap gehoorsaam uitgevoer.

Johannes 17

Johannes 17:1-11