Johannes 17:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek het u boodskap aan hulle oorgedra, maar die wêreld het hulle gehaat omdat hulle nie aan die wêreld behoort nie, net soos Ek ook nie aan die wêreld behoort nie.

Johannes 17

Johannes 17:13-23