Johannes 17:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek is nie langer in hierdie wêreld nie, maar hulle is nog in hierdie wêreld. Ek is op pad na U toe. Heilige Vader, bewaar hulle in u Naam wat U aan My gegee het sodat hulle net soos Ons een kan wees.

Johannes 17

Johannes 17:1-14