Johannes 16:32 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Kyk, daar kom ’n tyd, en dit het reeds aangebreek, dat julle uitmekaargedryf sal word, elkeen op sy eie, terwyl julle My alleen agterlaat. Tog is Ek nie alleen nie, omdat die Vader by My is.

Johannes 16

Johannes 16:31-33