Johannes 16:28 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek het van die Vader af gekom en bevind My nou in hierdie wêreld. Ek verlaat weer die wêreld en gaan terug na die Vader toe.”

Johannes 16

Johannes 16:22-33