Johannes 16:25 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Dit het Ek met behulp van beeldspraak aan julle verduidelik. Daar kom ’n tyd wanneer Ek nie meer met behulp van beeldspraak met julle sal praat nie, maar openlik die Vader aan julle sal verkondig.

Johannes 16

Johannes 16:16-32