Johannes 16:20 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek verseker julle, julle sal huil en treur, maar die wêreld sal juig. Julle sal baie hartseer wees, maar julle hartseer sal in blydskap verander.

Johannes 16

Johannes 16:13-29