Johannes 15:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Wie nie aan My verbind bly nie, word weggegooi soos ’n loot en verdroog. Hulle maak gewoonlik sulke lote bymekaar en gooi dit in die vuur en dit verbrand.

Johannes 15

Johannes 15:1-12