Johannes 15:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Julle moet aan My verbonde bly soos Ek aan julle. ’n Loot kan nie uit sy eie vrugte dra as dit nie aan die druiwestok verbind bly nie, en só julle ook nie as julle nie aan My verbonde bly nie.

Johannes 15

Johannes 15:1-7