Johannes 15:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

As julle my opdragte gehoorsaam, sal julle aan my liefde verbonde bly, net soos Ek ook die opdragte van my Vader gehoorsaam het en aan sy liefde verbonde gebly het.

Johannes 15

Johannes 15:5-15