Johannes 14:31 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die wêreld moet weet dat Ek die Vader liefhet en daarom nougeset doen wat die Vader aan My opgedra het. Staan op, laat ons hiervandaan vertrek!”

Johannes 14

Johannes 14:27-31