Johannes 14:28 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Julle het gehoor dat Ek vir julle gesê het: Ek gaan weg, en kom weer terug na julle toe. As julle My liefhet, sou julle opgewonde gewees het dat Ek na die Vader toe gaan, omdat die Vader groter is as Ek.

Johannes 14

Johannes 14:20-31