Johannes 14:23 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jesus antwoord hom toe: “As iemand My liefhet, sal hy my boodskap gehoorsaam uitvoer; en my Vader sal hom ook liefhê en Ons sal na hom toe kom en by hom tuisgaan.

Johannes 14

Johannes 14:21-27