Johannes 14:17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

dit is die Gees van die waarheid. Die wêreld is nie in staat om Hom te ontvang nie omdat hy Hom nie sien of ken nie. Julle ken Hom egter, omdat Hy by julle gaan bly en in julle sal woon.

Johannes 14

Johannes 14:8-25