Petrus se onmiddellike reaksie was: “U sal tot in ewigheid nooit mý voete was nie!”Jesus antwoord hom: “As Ek jou nie was nie, het jy nie deel aan My nie.”