Johannes 13:33 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Kinders, Ek is nog net vir ’n kort tydjie by julle. Julle sal My soek, maar soos Ek vir die Jode gesê het, sê Ek nou weer vir julle: Daar waarheen Ek gaan, kan julle nie kom nie.

Johannes 13

Johannes 13:25-38