Johannes 13:29 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Sommige het inderdaad gedink, terwyl Judas die beursie dra, dat Jesus vir hom gesê het: “Gaan koop wat ons nodig het vir die paasete,” of dat hy soos gebruiklik iets aan die armes moes gaan gee.

Johannes 13

Johannes 13:23-36