Johannes 13:21 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Nadat Jesus dit gesê het, het Hy erg ontsteld geword en openlik verklaar: “Ek verseker julle, een van julle wat hier is, gaan My uitlewer.”

Johannes 13

Johannes 13:20-26