Johannes 12:42 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Nietemin het baie uit die geledere van die leiers in Hom begin glo, maar vanweë die Fariseërs het hulle dit nie in die openbaar bely nie sodat hulle nie uit die sinagoge geban sou word nie.

Johannes 12

Johannes 12:37-46