Terwyl julle nog die lig by julle het, moet julle aanhou glo in die lig sodat julle kinders van die lig kan wees.” Nadat Jesus klaar gepraat het, het Hy vertrek en vir die mense gaan wegkruip.