Johannes 12:29 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die skare wat daar rondgestaan en dit gehoor het, het beweer dat daar ’n groot donderslag was. Ander het gesê: “’n Engel het met hom gepraat.”

Johannes 12

Johannes 12:20-38