Johannes 12:17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die skare wat om Jesus saamgedrom het toe Hy vir Lasarus uit die grotgraf geroep en hom uit die dood opgewek het, het aangehou om daaroor te getuig.

Johannes 12

Johannes 12:9-22