Die Paasfees van die Jode was naby. Baie mense het van die platteland af na Jerusalem toe gegaan met die doel om hulleself voor die begin van die fees ritueel te gaan was.