Johannes 11:51 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dit het hy nie uit sy eie gesê nie, maar aangesien hy gedurende daardie jaar hoofpriester was, het hy geprofeteer dat Jesus ter wille van die nasie sou sterf.

Johannes 11

Johannes 11:48-57