Johannes 11:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jesus het die boodskap gehoor en gesê: “Hierdie siekte gaan nie op die dood uitloop nie, maar vind plaas om die heerlikheid van God sigbaar te maak sodat die Seun van God daardeur verheerlik word.”

Johannes 11

Johannes 11:1-10