Johannes 11:32 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe Maria aankom waar Jesus nog was, en sy Hom sien, het sy by sy voete neergeval en vir Hom gesê: “Here, as U hier was, sou my broer nie gesterf het nie!”

Johannes 11

Johannes 11:30-37