Johannes 11:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dit was Maria wat die Here met aromatiese olie gesalf het en toe sy voete met haar hare afgedroog het. Dit is haar broer Lasarus wat siek was.

Johannes 11

Johannes 11:1-5