Johannes 10:21 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ander het gesê: “Hierdie woorde is nie dié van iemand wat in die mag van ’n bose gees is nie. ’n Bose gees kan tog nie blindes se oë oopmaak nie?”

Johannes 10

Johannes 10:19-29