Johannes 10:18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Niemand ontneem My my lewe nie, maar Ek offer dit uit my eie op. Ek het die volmag om dit op te offer en Ek het die volmag om dit weer op te neem. Dit is die opdrag wat Ek van die Vader ontvang het.”

Johannes 10

Johannes 10:12-19