Johannes 10:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek besit ook nog ander skape wat nie van hierdie kraal is nie. Ek moet hulle ook versorg. Hulle sal na my stem luister en hulle sal een trop wees met een herder.

Johannes 10

Johannes 10:11-18