Johannes 10:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

’n Kontrakwerker is hoegenaamd nie ’n herder nie, want dit is nie sy eie skape nie. As hy ’n wolf sien aankom, los hy die skape net daar en vlug weg en die wolf vang die skape en verwilder hulle.

Johannes 10

Johannes 10:2-19