Johannes 1:48 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Natanael reageer toe vraend: “Van waar ken U my?”“Voordat Filippus jou geroep het,” antwoord Jesus hom, “toe jy nog onder die vyeboom gesit het, het Ek jou al gesien.”

Johannes 1

Johannes 1:42-50