Johannes 1:45 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Op sy beurt loop Filippus vir Natanael raak en sê vir hom: “Ons het die persoon gevind oor wie Moses in die wet en die profete geskryf het. Dit is Jesus, die seun van Josef, wat van Nasaret af kom.”

Johannes 1

Johannes 1:38-49