Johannes 1:29 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die volgende dag sien Johannes dat Jesus na hom toe aangestap kom. Hy sê toe: “Kyk, dáár is die Lam van God wat die sonde van die wêreld wegneem.

Johannes 1

Johannes 1:25-37