Johannes 1:22 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle het toe vir hom gesê: “Wie is jy dan? Ons moet ’n antwoord kan gee aan hulle wat ons gestuur het. Wat het jy dan oor jouself te sê?”

Johannes 1

Johannes 1:18-26