Johannes 1:19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dit is die getuienis van Johannes toe die Joodse leiers uit Jerusalem priesters en Leviete na hom gestuur het om hom uit te vra: “Wie is jy nou eintlik?”

Johannes 1

Johannes 1:16-22