Johannes 1:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Johannes getuig oor Hom en roep uit: “Hy is die Een wat ek bedoel het toe ek gesê het: ‘Hy wat ná my kom, het reeds voor my bestaan omdat Hy groter is as ek.’”

Johannes 1

Johannes 1:10-22