Johannes 1:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar toe Hy wel in die wêreld was – dié wêreld wat deur Hom ontstaan het – het die mensdom Hom tog nie erken nie.

Johannes 1

Johannes 1:1-12