Joël 3:19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Egipte en Edom het die mense van Juda aangeval en onskuldige mense doodgemaak. As gevolg hiervan sal Egipte ’n verlate ruïne word en Edom ’n onbewoonbare woestyn.

Joël 3

Joël 3:18-21