Joël 2:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle klink soos strydwaens wat oor die heuweltoppe voortdreun! Hulle raas soos vuur wat ’n grasveld verteer of soos ’n magtige leër wat gereed is om oorlog te maak.

Joël 2

Joël 2:2-10