Joël 2:25 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Here sê: “Ek sal herstel wat julle deur die stropersprinkane, die snysprinkane, die swermsprinkane en die jong sprinkane verloor het. Ek het hierdie groot, vernietigende leër teen julle gestuur.

Joël 2

Joël 2:15-32