Joël 1:20 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Selfs die wilde diere roep na U omdat hulle nie water het om te drink nie. Die stroompies het opgedroog en vuur het die weiding in die woestyn verteer.

Joël 1

Joël 1:16-20