Job 9:1-4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. Job het weer gepraat:

2. “Ja, ek weet,dis alles in beginsel waar.Hoe kan ’n mens onskuldig wees in die oë van God?

3. As iemand met Godna die gereg wil gaan,sou hy Hom een keer uit duisend kon antwoord?

4. God is so wys en so magtig.Wie sal ooit Hom kan teenstaanen ’n saak teen Hom wen?

Job 9