Job 8:3-6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

3. Verdraai God die reg? Verdraai die Almagtige wat reg is?

4. Jou kinders het klaarblyklik teen Hom gesondig.Daarom het hulle hulle straf verdien.

5. Maar as jy na God roep en die Almagtige vra om genade aan jou te bewys;

6. as jy opreg en sonder sonde lewe,sal Hy opstaan en jou weer gelukkig maakin jou huis.

Job 8