Job 5:25-27 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

25. Jy sal baie kinders hê,jou nageslagsal volop wees soos gras!

26. Jy sal op rype ouderdom sterf;nie ’n dag voor jou tyd sal die dood jou oes nie.

27. “Ons het ondervind dat dit alles waar is.Luister na my raad en pas dit toe op jouself.”

Job 5