Job 5:1-3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. “Roep maar om hulp! Niemand sal antwoord nie.Na watter engelsal jy jou kan wend om hulp?

2. Woede maak ’n dwaas dood. Jaloesie vernietig dom mense.

3. Ek het opgelet: In die begin gaan dit goed met ’n dwaas.Maar dan skielik tref rampe hom.

Job 5